Welkom by my webtuiste…

Hierdie webtuiste is vir alle tieners en ouers wat meer wil weet oor kuberboelies, of wat wel huidiglik ‘n slagoffer is van dit.

Hier is handige feite oor wat dit is en asook wat jy kan doen om dit te stop.

Kuberboelie is VERKEERD! Maak seker jy ken jou feite en beveg dit!

keep-calm-and-stop-cyber-bullying-27[1]

Advertisements